Monthly Bond Repayment R36,619.03
Calculated over 20 years at 11.25% with no deposit.
Web Ref No GRL20359
Tree af in die ekslusiewe Groot Parys Lifestyle Estate
Jou geleentheid om op 'n werkende plaas te woon in die hartjie van die pragtige en historiese dorpie Paarl.
Fase een is die prima deel van die ontwikkeling wat ‘n gemiddelde erf grote van ±580m² bied. Meeste erwe bied 'n pragtige uitsig van “Paarl Rock” en die Drakenstein bergreeks.
Ervaar al vier seisoene, met die wingerde wat jou herrinder aan die lewe naby die natuur.